
Monday Jul 24, 2023
24 Julie 2023 - Die krag van ’n skoenlapper se vlerk
Hierdie week staan ons stil by die krag van enkele kleurvolle skoenlappers in Swellendam se geel canolavelde wat stormsterkte winde van verandering in die distrik kan meebring.
“The most incredible thing about miracles is that they happen.”
No comments yet. Be the first to say something!