Swellendam Weekly Community Update

Bulletin Buzz - Weekly update for 19 July 2021. Have a great week! The Bulletin Team

Listen on:

  • Podbean App

Episodes

Tuesday Jun 21, 2022

Vandag se hoofstorie: Woensdag, 22 Junie 2022 Volgens mediaberigte gaan Suid-Afrikaners waarskynlik vandag weet of Minister van gesondheid, Dr. Joe Phaahla, die dra van maskers en ander bestaande Covid-regulasies gaan ophef.  Dit verwys na die beperkings op getalle in stadions en teaters en reisbeperkings na Suid-Afrika en sal ook die einde van 'n verpligte Covid-19-inentingsertifikaat beteken indien die regulasies teruggetrek word. Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today? Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag? Ons volgende Blits Bulletin is Donderdagoggend om 07:30 op ons facebookblad. Have a wonderful Wednesday!

Monday Jun 20, 2022

Vandag se hoofstorie: Dinsdag, 21 Junie 2022 Fase-2 Beurtkrag is gister (Maandag) regoor Suid Afrika ingestel end it sal tot Donderdag voortduur.  Beurtkrag sal tot Donderdag tussen 17:00 en 22:00 ingestel word.   Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today? Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag? Onthou om jou Langeberg Bulletin Uitgawe 24 te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus, lekkerLees!   Geniet jou Dinsdag!

Sunday Jun 19, 2022

Our main news story today, Monday, 20 June 2022 - Time is running out for unemployed youth in the Overberg District who wishes to enrol in the Learnership programme offered by the Western Cape Government (WCG) Department of Transport and Public Works.  Applications for trade learnership training opportunities in the construction industry ends on 30 June 2022. Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today? Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag? Onthou om jou Langeberg Bulletin Uitgawe 24 te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus, lekkerLees!   En lekker week vir almal!

Thursday Jun 16, 2022

Our main news story today, Friday, 17 June 2022 - Swellendam Executive Mayor confirmed the pipe replacement and pressure management project in Voortrek Street will be finalised and completed in June. Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today? Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag? Die Langeberg Bulletin is alreeds vandag op die rakke sedert Woensdag in die kontrei. Onthou om jou Uitgawe te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus, lekkerLees!   En lekker naweek vir almal!

Wednesday Jun 15, 2022

Woensdag, 15 Junie 2022 Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today? Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag? Met Jeugdag more, Donderdag, sal die Langeberg Bulletin alreeds vandag op die rakke wees dwarsoor die kontrei.  Onthou om jou Uitgawe te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus, lekkerLees!  en lekker vakansiedag more!

Monday Jun 13, 2022

Tuesday, 14 June 2022   Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today?   Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag?   Onthou om jou Langeberg Bulletin Uitgawe 23 te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus en lekkerLees!

Sunday Jun 12, 2022

Maandag, 13 Junie 2022   Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam? Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei? Onthou om jou Langeberg Bulletin Uitgawe 23 te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus en lekkerLees!

Friday Jun 10, 2022

Swellendam on the Go!   Swellendam op 'n draftsap.   AL die nuusbrokkies waarvan jy moet weet vandag..

Wednesday Jun 08, 2022

Swellendam nuus op 'n drafstap - vinnige nuusbrokkies uit die kontrei voordat jy jou dag begin. Deel jou nuus! graphics@bulletin24.co.za

Tuesday Jun 07, 2022

Swellendam nuus op 'n drafstap - vinnige nuusbrokkies uit die kontrei voordat jy jou dag begin. Swellendam news on the go - your daily newsbits before you get into the business of the day.  

Copyright 2021 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean