Tuesday Aug 15, 2023

Vrouemaand - die mooi en die nie-so-mooi

Vrouedag.  Vrouemaand.  Is jy geïnspireerd?  

 

Al die whatsapp en facebook boodskappies, pamfletjies en postertjies weet ons almal dat vroue spesiaal is.  Ons is mooi, sag, ons gee om.  Vroue is 'sugar and spice and all things nice'.

Vroue is die versorgers.  Vroue gee lewe.  Vroue gee liefde.  Dit is in ons DNA geskryf.  Die volgende generasies lê opgesluit in ons harte, ons baarmoeders, ons hande.

 

Maar hoe gemaak met die ANTI-vrou?  Die ANTI-versorger? Die BLIP in die DNA-komposisie? 

 

Vroue van Swellendam, kom saam hierdie vrouemaand.  Staan saam, want 'a fight to protect our children is a fight we must fight together'.

Comments (0)

To leave or reply to comments, please download free Podbean or

No Comments

Copyright 2021 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20240320